kantoorboek
0

Pisanie, Sarah

Sarah du Pisanie Omnibus 9

22,99incl BTW

Leverbaar in 5 werkdagen

Winkelvoorraad

0 Stuk(s)

  • Volgend jaar bestaan we 100 jaar

  • Je kan hier zien of het in de echte winkel voorradig is

  • En anders wordt het meestal de volgende werkdag bezorgd

  • En dat is al gratis vanaf € 17.50!

Omschrijving Sarah du Pisanie Omnibus 9

Katrientjie is 'n opwindende verhaal van 'n jong meisie wat vrou-alleen haar oupa se beeste aanjaag Windhoek toe en deur 'n bende rowers ontvoer word.



Daar is vuurvonke en romanse in Die baron van Rauenshof wanneer die weduwee Maria van Rouenstein siek raak en haar drie dogters by haar vervreemde skoonpa in die kasteel in Duitsland gaan bly.



In Die kralebruid word Isa deur die Ouni-stam op 'n eiland grootgemaak en aan 'n ontdekkingsreisiger gegee in ruil vir krale. Hy besef nie hy is volgens tradisie nou met haar getroud nie en sy verstaan nie hoekom hy afsydig is teenoor haar nie. Boonop lyk dit of hy in die beeldskone Belinda belangstel . . .

Specificaties

  • Merk
    TAFELBERG PUBLISHERS LTD
  • Groep
    POPULAIRE FICTIE ALG(340)
  • Categorieën
    romantiek
  • EAN/ISBN code
    9780624068129
  • Leverstatus
    Actief